Ek het ‘n resep gesoek vir lamsrib op die kole, met ‘n klewerige sousie wat jou lank na die etery nog laat vingers aflek. Hierdie resep is geskoei op Arina Joubert van Landbouweekblad Boerekos s’n. Dis ‘n lekker manier om ekstra smaak aan lamsvleis te geur wat nie so geseend is om met ‘n Karoo-opvoeding te spog nie.

Print Recipe
Klewerige Lamsrib
Course Main Dish
Servings
Ingredients
Lamsrib
Marinade
Course Main Dish
Servings
Ingredients
Lamsrib
Marinade
Instructions
  1. Meng al die bestanddele
  2. Giet oor ribstukke en laat oornag marineer. Jy moet dit in ‘n bak marineer wat nie sal reageer nie, so ek gebruik plastiek, of ‘n emaljeskottel.
  3. Dan word dit oor medium kole gebraai tot gaar