Gebruik ‘n skerp messie om ‘n holte in die kant van elke tjop te sny. Meng die olyfolie, suurlemoensap en die helfte van die knoffel.

Print Recipe
Gevulde Lams Tjops
Course Main Dish
Prep Time 30 minutes
Cook Time 10 minutes
Servings
people
Ingredients
Course Main Dish
Prep Time 30 minutes
Cook Time 10 minutes
Servings
people
Ingredients
Instructions
  1. Gebruik ‘n skerp messie om ‘n holte in die kant van elke tjop te sny.
  2. Meng die olyfolie, suurlemoensap en die helfte van die knoffel.
  3. Gooi dit oor die tjops en laat dit eenkant mariner vir 10 minute.
  4. Meng die res van die bestanddele, ook die res van die knoffel, en maak die vulsel.
  5. Geur na smaak met vars gemaalde swartpeper.
  6. Skep die vulsel met ‘n lepel in die holte van elke tjop en druk dit toe.
  7. Rooster dit oor medium kole vir drie tot vyf minute aan elke kant tot mooi bruin en so gaar soos jy dit verkies.
  8. Draai dit versigtig om om te keer dat die vulsel uitval.