Tamatiesop lamb recipe
Lamsblad pastei lamb recipes
, , , , , , , , , , , , , ,

KAROO-LAMSBLADPASTEI MET KRUIEKORS

Dié karoo lamsblad pastei was ons topverkoper tydens die KKNK 2017 by die Windpomp Restaurant Teater. Die mense het omtrent weggelê aan dié gereg en ons het dit voorgesit met lemoengegeurde pampoenkoekies en koljandergegeurde gebakte aartappelwiggies.…
Lamb shoulder salad lamb recipes
, , , , , , , , , , , , , , ,

Lamsblad Slaai

Ek is en was nog altyd ’n slaai-liefhebber. Maar die gawe soort. Iemand het eenkeer gesê dat geen suinige mens ’n toebroodjie moet maak nie, en ek voel dieselfde oor ’n slaai. ’n Lekker slaai moet teksture hê en ek is mal oor ’n…