
KAROO LAMSBOUD MET KNOFFEL EN BOEGOE-VULSEL
Vryf die boud in met lekker sout en peper en die geskroeide koljander.90 Ek weet dat daar seker niks nuut is onder die son nie maar die idee van die smaak van boegoe en lam het homself kom tuismaak in my gedagtes toe ek hierdie spyskaart uitgewerk…