
ROOIBOSTEE-GEGEURDE TAMATIESOP MET SPEKBOOM-LAMSRIB
Hierdie resep herinner aan die Italiaanse Panzanella-slaai en is iewers tussen ’n slaai en ’n tamatiesop. Die lekkerte is dat dit ewe suksesvol koud of warm bedien kan word. Dit is die eerste keer wat ek spekboomblare saam met lam gebruik…

Lamskenkel-Pastei
Die kombinasie van geroosterde lam, tamatie, olywe en lemoen is een van die lekkerste smaakkombinasies vir die winter. Daar is iets misterieus wat in jou mond gebeur, en 'n ontwykende smaak wat jou net laat aanjou proe om by die waarheid uit…