Lamb shoulder salad lamb recipes
, , , , , , , , , , , , , , ,

Lamsblad Slaai

Ek is en was nog altyd ’n slaai-liefhebber. Maar die gawe soort. Iemand het eenkeer gesê dat geen suinige mens ’n toebroodjie moet maak nie, en ek voel dieselfde oor ’n slaai. ’n Lekker slaai moet teksture hê en ek is mal oor ’n…