
ROOIBOSTEE-GEGEURDE TAMATIESOP MET SPEKBOOM-LAMSRIB
Hierdie resep herinner aan die Italiaanse Panzanella-slaai en is iewers tussen ’n slaai en ’n tamatiesop. Die lekkerte is dat dit ewe suksesvol koud of warm bedien kan word. Dit is die eerste keer wat ek spekboomblare saam met lam gebruik…