, , , , , , ,

Klewerige Lamsrib

Ek het ‘n resep gesoek vir lamsrib op die kole, met ‘n klewerige sousie wat jou lank na die etery nog laat vingers aflek. Hierdie resep is geskoei op Arina Joubert van Landbouweekblad Boerekos s’n. Dis ‘n lekker manier om ekstra smaak…
, , , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Lamskenkel-Pastei

Die kombinasie van geroosterde lam, tamatie, olywe en lemoen is een van die lekkerste smaakkombinasies vir die winter. Daar is iets misterieus wat in jou mond gebeur, en 'n ontwykende smaak wat jou net laat aanjou proe om by die waarheid uit…
, , , ,

Roast Leg of Lamb

Preheat oven to 175 degrees C. Cut slits in the top of the leg of lamb every 3 to 4 inches, deep enough to push slices of garlic down into the meat.
, , , , , , ,

Gevulde Lams Tjops

Gebruik ‘n skerp messie om ‘n holte in die kant van elke tjop te sny. Meng die olyfolie, suurlemoensap en die helfte van die knoffel.