Entries by juan@tinygiantstudios.co.uk

, , , , , , ,

Klewerige Lamsrib

Ek het ‘n resep gesoek vir lamsrib op die kole, met ‘n klewerige sousie wat jou lank na die etery nog laat vingers aflek. Hierdie resep is geskoei op Arina Joubert van Landbouweekblad Boerekos s’n. Dis ‘n lekker manier om ekstra smaak aan lamsvleis te geur wat nie so geseend is om met ‘n Karoo-opvoeding […]


Print Recipe


Klewerige Lamsrib

Course Main Dish

Servings


Ingredients
Lamsrib

Marinade

Course Main Dish

Servings


Ingredients
Lamsrib

Marinade


Instructions
  1. Meng al die bestanddele

  2. Giet oor ribstukke en laat oornag marineer. Jy moet dit in ‘n bak marineer wat nie sal reageer nie, so ek gebruik plastiek, of ‘n emaljeskottel.

  3. Dan word dit oor medium kole gebraai tot gaar

, , , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Lamskenkel-Pastei

Die kombinasie van geroosterde lam, tamatie, olywe en lemoen is een van die lekkerste smaakkombinasies vir die winter. Daar is iets misterieus wat in jou mond gebeur, en ‘n ontwykende smaak wat jou net laat aanjou proe om by die waarheid uit te kom… en dit is presies hier waar die KWV Mentors Shiraz vir […]


Print Recipe


Lamskenkel-Pastei

Course Main Dish

Servings


Ingredients
Lamskenkel Vulsel

Franse Kapokaartappels

Esdoring Stroop Wortels

Course Main Dish

Servings


Ingredients
Lamskenkel Vulsel

Franse Kapokaartappels

Esdoring Stroop Wortels


Instructions
Lamskenkel Vulsel
  1. Voorverhit die oond tot 180 grade celsius

  2. Braai die lam in die olyfolie om die beurt in 'n groot oondvaste skottel tot bruin aan al die kante

  3. Haal die lam uit en braai die uie tot sag en ligbruin in dieselfde skottel. Voeg die knoffel reg teen die einde by en braai liggies vir 2 tot 3 minute

  4. Sit die vleis terug in die skotte en gooi die rooiwyn oor. Kook totdat die helfte van die wyn weg gekook is.

  5. Gooi nou die tamatie, aftreksel, lemoenskil en sap, roosmaryn en olywe by en geur met 'n paar draaie uit jou pepermeul.

  6. Sit die skottel in die oond en bak vir ongeveer 'n uur en 'n half tot twee ure, totdat die vleis van die been afval en die pansouse verdik het. Verwyder die bene en laat die vleis afkoel, en skep in oondvaste bakkies of een groot bak.

Kapokaartappels
  1. Kook die aartappels tot gaar en druk fyn deur 'n sif.

  2. Verhit die room en botter tot net voor kookpunt en roer vinnig in die fyn kapokaartappels in.

  3. Voeg die twee eiergele by en roer goed deur.

  4. Skep bo-op die velisvulsel en bak teen 180 grade vir ongeveer 30 minute

Esdoring Stroop Wortels
  1. Kook die wortels in water vir omtrent 5 minute en dreineer

  2. Verhit die pan en smelt die botter en stroop saam.

  3. Gooi die wortels en tiemie by en braai vinnig vir 3 tot 5 minute tot goudbruin.

  4. Bedien dadelik.

, , , ,

Roast Leg of Lamb

Preheat oven to 175 degrees C. Cut slits in the top of the leg of lamb every 3 to 4 inches, deep enough to push slices of garlic down into the meat. Print Recipe Roast Leg of Lamb Course Main Dish Prep Time 20 minutes Cook Time 2 hours Passive Time 10 minutes Servings Ingredients […]


Print Recipe


Roast Leg of Lamb

Course Main Dish

Prep Time 20 minutes
Cook Time 2 hours
Passive Time 10 minutes

Servings


Ingredients

Course Main Dish

Prep Time 20 minutes
Cook Time 2 hours
Passive Time 10 minutes

Servings


Ingredients


Instructions
  1. Preheat oven to 175 degrees C

  2. Cut slits in the top of the leg of lamb every 3 to 4 inches, deep enough to push slices of garlic down into the meat.

  3. Salt and pepper generously all over the top of lamb.

  4. Place several sprigs of fresh rosemary under and on top of the lamb. Place lamb on roasting pan.

  5. Roast in preheated oven until the lamb is cooked to your desired doneness, about 1 3/4 to 2 hours. Do not overcook the lamb, the flavour is best if meat is still slightly pink.

  6. Let rest at least 10 minutes before carving.

, , , , , , ,

Gevulde Lams Tjops

Gebruik ‘n skerp messie om ‘n holte in die kant van elke tjop te sny. Meng die olyfolie, suurlemoensap en die helfte van die knoffel. Print Recipe Gevulde Lams Tjops Course Main Dish Prep Time 30 minutes Cook Time 10 minutes Servings people Ingredients 4 dik lamstjops Maak seker die tjops wat jy kies, is nie […]


Print Recipe


Gevulde Lams Tjops

Course Main Dish

Prep Time 30 minutes
Cook Time 10 minutes

Servings
people


Ingredients

Course Main Dish

Prep Time 30 minutes
Cook Time 10 minutes

Servings
people


Ingredients


Instructions
  1. Gebruik ‘n skerp messie om ‘n holte in die kant van elke tjop te sny.

  2. Meng die olyfolie, suurlemoensap en die helfte van die knoffel.

  3. Gooi dit oor die tjops en laat dit eenkant mariner vir 10 minute.

  4. Meng die res van die bestanddele, ook die res van die knoffel, en maak die vulsel.

  5. Geur na smaak met vars gemaalde swartpeper.

  6. Skep die vulsel met ‘n lepel in die holte van elke tjop en druk dit toe.

  7. Rooster dit oor medium kole vir drie tot vyf minute aan elke kant tot mooi bruin en so gaar soos jy dit verkies.

  8. Draai dit versigtig om om te keer dat die vulsel uitval.